Die Spoegwolf kom terug na Australië en New Zealand met 'n Afrikaanse storm van musiek, kuns en goeie energie. Hulle toer regoor die wêreld om op te tree voor mede soekers wat nooit vind. Hul musiek is erg Suid-Afrikaans en eerlik. Hul vertonings is onvergeetlik en wild.
Kom kuier saam in Sydney.

Spoegwolf is returning to Australia & New Zealand in a raging storm of music, art and positive energy in Afrikaans. They travel the world, performing for fellow seekers who never find. Their shows are unforgettable and wild. Join Spoegwolf and Deon Meiring (Glaskas) in Sydney.